* Katalogus - beeste, skape, ens.
* Advertensie
* Veilings - Nasionale- & stoetveeveilings en staakboerdery veilings
* Skole
* Sport
* Ateljee
* Trou'es
* Koffietafelboeke - samestelling van eie fotos deur u gekies in boekvorm
Ons is ook ten volle toegerus met 'n waentjie en die nodige tegnologie. Neem fotos op enige plek as "events" fotograaf. Stel fotos net daar aan publiek beskikbaar.
Kontakbesonderhede:
Sel - 083 236 5908
Tel - 058 852 3678
Faks - 086 605 9476
E-pos: andre@alpfotos.co.za